Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
STEM: Wat dink jy van die nuwe Bok-trui?
 Só lyk die Bok-trui wat spelers by vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Japan gaan dra. Die embleem verskyn op die linkermou, omdat spanne verplig is om die “Rugby World Cup”-kenteken regs op hul bors te dra.
Die Springbok-trui vir vanjaar se Wêreldbeker-toernooi. Foto: Verskaf
Meer oor:  Bokke  |  Springbokke  |  Wêreldbekerrugby
Stem
Resultate
STEM: Wat dink jy van die nuwe Bok-trui?
  • 23%
    Ek is mal daaroor.
  • 30%
    Dit is lelik.
  • 47%
    Die vere maak nie die voël nie, hulle moet net die Wêreldbeker huis toe bring.
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.