Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Steyn in Skotte se Sesnasies-groep
Kyle Steyn in aksie vir die Glasgow Warriors teen La Rochelle. Foto: Getty Images

Kyle Steyn, voormalige rugbykaptein van Griekwas, is een van ses spelers in Skotland se Sesnasies-groep van 38 wat nog nie vir die Skotte gespeel het nie.

Die senter was verlede jaar ook in die oefengroep vir die Wêreldbeker-toernooi in Japan.

Hy het Skotland reeds in sewesrugby verteenwoordig.

Die heelagter Stuart Hogg is kaptein vir die Sesnasies-reeks. Hy neem die leisels by die skrumskakel Greig Laidlaw, wat uitgetree het.

* Skotse groep (klub en wedstryde gespeel in hakies): Voorspelers: Simon Berghan (Edinburgh, 24), Jamie Bhatti (Edinburgh, 15), Magnus Bradbury (Edinburgh, 11), Fraser Brown (Glasgow Warriors, 46), Alex Craig (Gloucester, 0), Luke Crosbie (Edinburgh, 0), Scott Cummings (Glasgow Warriors, 8), Allan Dell (London Irish, 28), Cornell du Preez (Worcester Warriors, 6), Zander Fagerson (Glasgow Warriors, 25), Grant Gilchrist (Edinburgh, 40), Tom Gordon (Glasgow Warriors, 0), Jonny Gray (Glasgow Warriors, 55), Nick Haining (Edinburgh, 0), Stuart McInally (Edinburgh, 33), WP Nel (Edinburgh, 35), Jamie Ritchie (Edinburgh, 14), Rory Sutherland (Edinburgh, 3), Ben Toolis (Edinburgh, 22), George Turner (Glasgow Warriors, 9), Hamish Watson (Edinburgh, 28). Agterspelers: Darcy Graham (Edinburgh, 11), Chris Harris (Gloucester, 14), Adam Hastings (Glasgow Warriors, 16), Stuart Hogg (k, Exeter Chiefs, 72), George Horne (Glasgow Warriors, 10), Rory Hutchinson (Northampton Saints, 3), Sam Johnson (Glasgow Warriors, 9), Huw Jones (Glasgow Warriors, 23), Blair Kinghorn (Edinburgh, 17), Sean Maitland (Saracens, 44), Byron McGuigan (Sale Sharks, 9), Ali Price (Glasgow Warriors, 28), Henry Pyrgos (Edinburgh, 28), Finn Russell (Racing 92, 49), Matt Scott (Edinburgh, 39), Kyle Steyn (Glasgow Warriors, 0), Ratu Tagive (Glasgow Warriors, 0). – Sportredaksie, scottishrugby.org

Meer oor:  Kyle Steyn  |  Skotland  |  Sesnasies-Reeks
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.