Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Rodda-hulle: Vat die pad, sê Aussies

Rugby Australië (RA) en die Queenslandse Rugbyunie het drie Reds-spelers – Izack Rodda, Harry Hockings en Isaac Lucas – van hul kontrakte vrygestel.

Dit het gevolg nadat die drietal besluit het om nie ’n salarisvermindering van sowat 60% weens die Covid-19-pandemie saam met 189 ander spelers te aanvaar nie.

Die Reds-afrigter, Brad Thorn, is glo briesend vir die spelers.

“Dié is hul lewensaar. Dit is net billik om te verwag dat talentvolle spelers hul toekoms met ’n vaste inkomste wil verseker,” sê hul agent, Anthony Picone. – stuff.co.nz

Meer oor:  Izack Rodda  |  Kontrakte  |  Rugby Australië
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.