Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Waldeck se gedenkdiens Woensdag
Koos Waldeck. Foto: Griekwaland-Wes Rugbyunie

Koos Waldeck, voormalige Griekwas-rugbyspeler, se begrafnisdiens sal Woensdag in Kimberley plaasvind.

Die diens word om 10:00 in die NG gemeente Dutoitspan gehou.

Waldeck is verlede week in die ouderdom van 77 dood. Hy was dié ses weke voor sy dood in ’n koma ná ’n beroerte en hartaanval.

Hy het Griekwaland-Wes tussen 1963 en 1974 in 66 wedstryde verteenwoordig.

Waldeck was deel van Griekwas se span wat in 1970 die Curriebeker gewen het deur Noord-Transvaal in die eindstryd in Kimberley te klop. – Sportredaksie

Meer oor:  Griekwas  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.