Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Skole
Diamantveld trek Northerns se tande
‘n Drie, maar pure verniet. Noord-Kaap se Rewano Muller duik oor die doellyn. Foto: Mlungisi Louw

Die Hoërskool Diamantveld se eersterugbyspan het die eerste keer sedert 2015 daarin geslaag om sy buurman, Noord-Kaap, in die twee skole se jaarliks derbystryd te klop.

Diamantveld het drie drieë op sy tuisveld gedruk gedruk om met 22-16 te wen.

Northerns het teen die einde verwoed aangeval, maar het hulle in rotsvaste verdediging vasgeloop.

Puntemakers:

Diamantveld 22 (17): Drieë: Charl Burger, Armin de Villiers, Eugene Skermand. Doelskoppe: Handré Bruwer (2).

Noord-Kaap 16 (13): Drieë: Rewano Muller, Jeffrey Muzaza. Strafdoele: DS van Niekerk (2).

Meer oor:  Skolerugby  |  Skolesport
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.