Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Skole
Engledow Boishaai se nuwe breier

Peter Engledow, afrigter van Griekwas se rugbyspan, word later vanjaar die Hoër Jongenskool Paarl se nuwe afrigter.

Derek Swart, skoolhoof van Boishaai, het Donderdagoggend bevestig dat Engledow in die pos van hoof van rugby aangestel is.

Die pos het vakant geraak nadat Sean Erasmus hom by die Goue Leeus aangesluit het. Erasmus het ook vanjaar die Suid-Afrikaanse Skolespan gebrei.

Meer volg later.

Meer oor:  Skolerugby  |  Boishaai  |  Peter Engledow
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.