Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Skole
Monnas buig die knie voor Klofies

Die Hoërskool Waterkloof in Pretoria het Saterdag min genade aan die Hoërskool Monument betoon in sy sege van ses paaltjies op die Krugersdorpers se veld. Marius Nortjé moes dié nederlaag aanskou en – ongelukkig – op kamera vasvang.

  • Die Klofies en die Hoërskool Garsfontein sal die naweek teen mekaar kragte meet in die eindstryd van die Noordvaal-krieketreeks.
Een van Monnas se goeie oomblikke in die halfeindstryd . . . Diederik Botha (middel) en Duane Grobler is heel in hul noppies nadat Simeon de Bruyn van Waterkloof been voor paaltjie betrap is.
Monnas se Nathan Hoffman is op pad na die wagtende Juandré Pretorius van Waterkloof. Duane Grobler, Monnas se paaltjiewagter, en Ethan Klassen, eerste glip, staan gereed vir ’n vangskoot.
Tiaan Ehlers van Monnas se eerste krieketspan speel ’n uitstekende dryfhou met Johan Maritz,Waterkloof se paaltjiewagter, wat gereed staan vir enige vangskoot.


Meer oor:  Skolesport  |  Skolekrieket
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.