Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Skole
Riebies-atleet breek SA rekord in Germiston
Arné Matthysen, ’n gr. 5-leerling aan die Laerskool Jan van Riebeeck in Springs, het in die vakansie aan die Suid-Afrikaanse atletiekbyeenkoms by die Germiston-stadion aan die Oos-Rand deelgeneem. Arné het ’n eerste plek in die afdeling hoogspring vir seuns o.11 behaal. Hy het ook die Suid-Afrikaanse rekord met 1.59 m gebreek.
Meer oor:  Springs  |  Skolesport  |  Atletiek  |  Jip
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.