Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sokker
Amagluglug gaan Tokio Spele toe
Suid-Afrika se o.23-sokkerspan het vir die Olimpiese Spele in 2020 in Tokio gekwalifiseer.

Suid-Afrika se o.23-sokkerspan het vir die Olimpiese Spele in 2020 in Tokio gekwalifiseer.

Dit volg nadat hy Ghana met 6-5 met strafdoele geklop het nadat hulle met 2-elk gelykop gespeel het in Vrydagaand se uitspeelwedstryd om die derde plek van die Afrikabekertoernooi vir o.23-spanne.

Die Amagluglug het goed begin, met Luther Singh wat die eerste doel in die 16de minuut aangeteken het.

Ghana se eerste doel is kort ná rustyd deur Evans Mensah aangeteken.

Kamohelo Mahlatsi het in die 62ste minuut sy span se tweede doel aangeteken om weer voor te loop. Ghana se Samuel Gyabaa het ses minute voor die einde sake gelykop gemaak, voordat strafdoele die wenner bepaal het. – Sportredaksie

Meer oor:  Suid-Afrika  |  Tokio  |  Sokker  |  Olimpiese Spele
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.