Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sokker
Uruguay gaan Suárez Vrydag mis
Luis Suárez. Foto: Getty Images

Brasilië glo die afwesigheid van Luis Suárez, ’n stermiddelveldspeler van Uruguay, sal sy span Vrydag in Montevideo ’n voorsprong gee in dié spanne se kwalifiserende wedstryd vir die Wêreldbeker-toernooi.

Suárez, het die seisoen 31 doele in 41 wedstryde vir Barcelona aangeteken, maar sal die wedstryd teen Brasilië misloop weens ’n geelkaart wat hy in Uruguay se vorige kwalifiserende wedstryd, teen Chili, gekry het. Uruguay het met 1-3 teen Chili verloor.

Casemiro, ’n middelveldspeler vir Brasilië, het Suárez se besering as ’n geleentheid vir sy span bestempel. “Ons kan dit nie ontken nie, natuurlik is dit beter om teen Uruguay te speel as Suárez nie beskikbaar is nie. Hy is ’n fantastiese speler,” het hy in ’n radio-onderhoud gesê.

– Reuters

Meer oor:  Brasilië  |  Uruguay  |  Sokker
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.