Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sokker
Briljante Bale laat Spurs kraai met twee doele
LONDON, ENGLAND - FEBRUARY 28: Gareth Bale of Tott
Gareth Bale. Foto: Getty Images

Die sokkerspanne van Chelsea en Manchester United het gister op Stamford Bridge die deur vir Manchester City groter opgemaak om dié seisioen weer as Premierliga-kampioen gekroon te word toe hulle met 0-0 gelykop gespeel het.

Man City het nou 62 punte, gevolg deur Man United (50), Leicester City (49) en West Ham (44).

• Arsenal se afrigter, Mikel Arteta, sê die Gunners volg die koers wat hy wil inslaan, nadat hulle Leicester City met 3-1 geklop het.

    Dit volg net ’n paar dae nadat Arsenal ’n sege oor Benfica in die Europese Liga behaal het.

    • Gareth Bale was Tottenham Hotspur se held ná sy tweekuns aan doele (sy agtste dié seisioen) in Spurs sege van 4-0 oor Burnley.

      Dié oorwinning plaas Spurs in die agtste plek – net ses punte agter West Ham, wat vierde lê. – Reuters

      Meer oor:  Engelse Premierliga  |  Sokker
      MyStem: Het jy meer op die hart?

      Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

      Ons kommentaarbeleid

      Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

      Stemme

      Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.