Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sokker
Liverpool slaan slag met Fulham-tiener

Liverpool het sy kontraktering met Fulham se tiener-vleuel Harvey Elliot suksesvol afgehandel.

Elliot het in Mei die jongste speler geword om in ’n Premierliga-wedstryd te speel toe hy vir Fulham teen Woverhampton Wanderers gepeeel het.

Hy was toe net 16 jaar en 30 dae oud.

Daar was vroeër ook sprake dat Elliot deur Barcelona, Real Madrid of RB Leipzig opgeraap sou word.

Elliot was van kleins af ’n Liverpool-ondersteuner en hy het op Instagram gesê hy is verheug om by Liverpool te wees.

“Ek kan nie wag om by die klub te begin nie en dit sal waarlik ’n spesiale oomblik wees wanneer ek die beroemde rooi trui oor my kop kan trek,” sê Elliot. – Reuters

Meer oor:  Liverpool  |  Sokker
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.