Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sokker
Man City behou sy Engelse kroon
Vreugde in die Manchester City se kamp nadat hy Sondag nog ’n doel in sy sy laaste kragmeting met Brighton aangeteken het en sodoende sy Engelse Premierligatitel behou het. Foto: Reuters

Manchester City se sokkerspan is weer die Engelse Premierligakampioen nadat hy Sondag sy laaste kragmeting met Brighton met 4-1 gewen het.

Liverpool het Wolves met 2-0 geklop, maar City (98 ligapunte) se oorwinning beteken dat hy een punt voor Liverpool (97 punte) geëindig het.

Chelsea (72 punte) en Leicester City het met 0-0 gelykop gespeel, maar dit was genoeg om aan Chelsea die derde plek op die puntelys te besorg.

Tottenham Hotspur (71) het vierde geëindig, gevolg deur Arsenal (70) en Manchester United (66) wat met 2-0 deur Cardiff City geklop is. – Reuters

Meer oor:  Liverpool  |  Manchester City  |  Engelse Premierliga  |  Sokker
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.