Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sokker
HOOGTEPUNTE: Barcelona t. Sundowns (3-1)

Barcelona het Mamelodi Sundowns Woensdagaand in Johannesburg met 3-1 geklop. 

Lees die wedstrydverslag hier.

Lionel Messi van Barcelona. Foto: Getty Images

16 Mei 20:27:56

Nou ja toe, dankie vir die saamkuier. Ons maak weer so.

16 Mei 20:14:27

Wat dink jy van Barcelona se spel? En die tuisspan s'n?

16 Mei 20:13:36

Einde van die wedstryd. Barcelona wen met 3-1.

16 Mei 20:08:08

Messi se poging vir 'n doel is deur Sundowns se doelwagter gekeer.

16 Mei 19:58:59

Daar is nog so 10 minute speeltyd oor. 

 

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.