Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sokker
Speler ‘met houding’ verlaat hotel

Die Duitse sokkerspeler Leroy Sané het die hotel in München waar Duitsland se nasionale span tuisgaan aan die vooraand van Sondag se vriendskaplike wedstryd teen Peru verlaat.

Leroy Sané / Foto: Getty Images

Sané (22), wat nie in Duitsland se groep vir die Wêreldbeker-toernooi vroeër vanjaar in Duitsland ingesluit is nie, sê die besluit is geneem weens “persoonlike redes”.

Toni Kroos, ’n spanmaat van Sané by Duitsland se nasionale span, het vroeër die week gesê dat Sané nie volgens sy potensiaal speel nie en sy houding moet verander.

“Partykeer kry ’n mens die idee dat Leroy se liggaamstaal dieselfde is, of ons nou wen of verloor. Hy is ’n wêreldklasspeler, met al die nodige middels tot sy beskikking om ’n topspeler te wees, maar soms moet hy daarop gewys word om beter te speel,” sê Kroos. – BBC

Meer oor:  Leroy Sane  |  Duitsland  |  Toni Kroos  |  Sokker
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.