Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sokker
Te veel alkohol in die Drinkwater
Danny Drinkwater / Foto: Getty Images

Danny Drinkwater, ’n Chelsea-middelveldspeler, is van dronkbestuur aangekla ná ’n voorval in Manchester.

“ ’n 29-jarige man van Nether Alderley is van dronkbestuur aangekla ná ’n voorval in Cheshire,” het die polisie in Cheshire Dinsdag in ’n verklaring aangekondig.

“Danny Drinkwater van Bollington Lane is kort ná 00:30 Maandag in hegtenis geneem ná ’n botsing waarin een voertuig betrokke was.

“Hy is vrygelaat op borgtog en sal op Maandag, 13 Mei in die landroshof in Stockport verskyn.

Drinkwater het hom in 2017 by Chelsea van Leicester City af aangesluit, maar het sedertdien in slegs 12 ligawedstryde vir die Londense klub uitgedraf.

Sy laaste wedstryd was die Gemeenskapskild-kragmeting in Augustus.

– Reuters

Meer oor:  Chelsea  |  Sokker
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.