Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tennis
Anderson en Djokovic val vas in Toronto

Die Suid-Afrikaanse tennisspeler Kevin Anderson en sy dubbelspelmaat, die Serwiër Novak Djokovic, het Vrydag in die kwarteindronde van die Rogersbeker in Toronto, Kanada, vasgeval.

Kevin Anderson / Foto: Reuters

Die Kroaat Nikola Mektic en die Oostenryker Alexander Peya het in twee stelle, met 7-5 7-5, gewen.

Mektic-hulle het vroeg in die eerste stel ’n deurbraak gemaak om met 2-1 voor te loop, maar Anderson-hulle het in die volgende pot weer teruggeveg.

Mektic en Peya het egter kort daarna die eerste stel ingepalm. – Sportredaksie

Meer oor:  Kevin Anderson  |  Novak Djokovic  |  Tennis  |  Kana
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.