Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tennis
Chanel maak stem dik in Korea
Chanel Simmonds. Foto: Gallo Images

Suid-Afrika se voorste vrouetennisspeler, Chanel Simmonds, het Donderdag met Serwië se Natalija Kostic afgereken om die kwarteindronde van ’n ITF-toernooi in Changwon, Suid-Korea, te haal.

Die ongekeurde Simmonds het die tweede gekeurde Kostic met 7-6(5), 6-1 in net minder as twee uur geklop.

Die Serwiër beklee tans die 299ste plek op die vroue se wêreldranglys.

Simmonds het agt plekke uitgesak tot 524ste op die jongste ranglys wat Maandag bekend gemaak is.

Die 26-jarige Simmonds kom nou te staan teen Eunhye Lee van Suid-Korea, wat vooraf vir die toernooi moes kwalifiseer. – TSA, Sportredaksie

Meer oor:  Tennis  |  Changwon  |  Chanel Simmonds
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.