Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tennis
Harris vroeg uitgeskakel in Dubai
Lloyd Harris Foto: Gallo Images

Suid-Afrika se Lloyd Harris het hom Maandag in Dubai as kwalifiseerder teen die ervare Fransman Richard Gasquet in die eerste ronde van die Dubai-kampioenskap vasgeloop.

Die 33-jarige Gasquet het met 7-6 (7/5), 6-4 gewen.

Hy beklee deesdae die 56ste plek op die ranglys nadat hy in 2007 sewende was.

Harris is 93ste nadat hy in Januarie in die 72ste posisie was.

Gasquet speel in die tweede ronde teen Marin Cilic of Benoit Paire.

Suid-Afrika se vierde gekeurde Raven Klaasen en Oliver Marach van Oostenryk speel Dinsdag in die mansdubbelspel teen Karen Khachanov en Andrey Rublev van Rusland. – Sportredaksie

Meer oor:  Lloyd Harris  |  Verloor  |  Tennis
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.