Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tennis
KYK: Serena se dogter wys slag met raket

Sy word miskien in September eers twee jaar oud, maar Serena Williams se dogter, Olympia, is reeds besig om ’n liefde vir haar ma se sport te ontwikkel.

Die Amerikaanse tennisster Williams het Dinsdag ’n video op Instagram geplaas van Olympia wat met vier van haar tennisrakette speel.

“Geskiedenis in wording,” het Williams by die plasing geskryf.

View this post on Instagram

History in the making....

A post shared by Serena Williams (@serenawilliams) on

Meer oor:  Olympus  |  Tennis  |  Serena Williams
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.