Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tennis
KYK: Veterane trakteer Wimbledon
Martina Navratilova, wenner van 18 Grand Slam-titels, het nog nie haar slag op die tennisbaan verloor nie. Foto: Getty Images

Terwyl alle oë Vrydag op Roger Federer, Rafael Nadal en Novak Djokovic is, is die beste punt dalk reeds in vanjaar se Wimbledon-toernooi gespeel in ’n veterane-dubbelswedstryd.

Martina Navratilova (62) se spanmaat is die veel jonger Zimbabwiër Cara Black (40). Hulle was Woensdag in aksie teen Mary Joe Fernández (VSA, 47) en Ai Sugiyama (Japan, 44).

Navratilova en Black het uiteindelik met 6-3, 6-3 gewen.

– Sportredaksie

Meer oor:  Wimbledon  |  Tennis  |  Martina Navratilova
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.