Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tennis
SA se Chanel haal halfeind in Turkye
Chanel Simmonds. Foto: Getty Images

Suid-Afrika se Chanel Simmonds, eerste gekeur, het die halfeindronde van die ITF-$15 000-tennistoernooi in Antalya, Turkye, gehaal.

Die 26-jarige Simmonds het België se Eliessa Vanlangendonck in net meer as ’n uur met 6-1, 6-0 afgeransel.

Sy speel nou in die halfeindronde teen Kroasië se Mariana Drazic.

Simmonds is tans Suid-Afrika se voorste vrou op die wêreldranglys en beklee die 514de plek. Die 16-jarige Zoë Kruger is kort op haar hakke in die 534ste plek. – Sportredaksie

Meer oor:  Tennis  |  Turkye  |  Chanel Simmonds
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.