Vir die TeamTalk-kommentaar oor dié wedstryd, klik op die Kommentaar-hofie hierbo.

* Klik hier om die wedstryd op DStv Now te kyk.

* Klik hier en kyk die hoogtepunte van die eindstryd op Showmax.

Engeland: Elliot Daly, Anthony Watson, Manu Tuilagi, Owen Farrell (k), Jonny May, George Ford, Ben Youngs, Billy Vunipola, Sam Underhill, Tom Curry, Courtney Lawes, Maro Itoje, Kyle Sinckler, Jamie George, Mako Vunipola. PLAASVERVANGERS: Luke Cowan-Dickie, Joe Marler, Dan Cole, George Kruis, Mark Wilson, Ben Spencer, Henry Slade, Jonathan Joseph.

Suid-Afrika: Willie le Roux, Cheslin Kolbe, Lukhanyo Am, Damian de Allende, Makazole Mapimpi, Handré Pollard, Faf de Klerk, Duane Vermeulen, Pieter-Steph du Toit, Siya Kolisi (k), Lood de Jager, Eben Etzebeth, Frans Malherbe, Bongi Mbonambi, Beast Mtawarira. PLAASVERVANGERS: Malcolm Marx, Steven Kitshoff, Vincent Koch, RG Snyman, Franco Mostert, Francois Louw, Herschel Jantjies, Frans Steyn. 

2020-01-28 03:44:21
12:55:24nm.
Suid-Afrika het Engeland met 32-12 in die eindstryd geklop. 
12:54:34nm.
Die Springbokke het die Wêreldbeker gewen! 
12:49:54nm.
Daar is vier minute se speeltyd oor en die telling is 32-12.
12:49:17nm.
Pollard voeg twee punte by met 'n doelskop.
12:48:00nm.
Ek dink ons kan maar vir mekaar sê dat die Bokke vandag gaan wen. 
12:47:39nm.
Lekker, Cheslin!
12:47:22nm.
Kolbe druk!
12:41:19nm.
Het die Engelse nog 'n plan in die mou? 
12:40:40nm.
Daar is so 12 minute se speeltyd oor. 
12:40:21nm.
Die telling is 25-12 in die Bokke se guns. 
12:39:58nm.
Pollard voeg twee punte by met 'n doelskop. 
12:39:16nm.
Lekker tye!
12:39:07nm.
Die drie bly. 
12:38:24nm.
Die beslissing word verwys. 
12:37:32nm.
Mapimpi druk!
12:36:04nm.
Daar is 15 minute oor en die telling is 18-12 in SA se guns.
12:34:45nm.
Flo is op vir Siya. 
12:34:29nm.
Dit is egter te ver vir Pollard. 
12:33:35nm.
Die Bokke kry 'n strafskop en Pollard lê aan. 
12:30:22nm.
Die telling is 18-12 in die Bokke se guns. Daar is so 20 minute speeltyd oor.
12:29:42nm.
Farrell voeg drie punte vir die Engelse by. 
12:28:46nm.
Nou kry die Engelse weer 'n strafskop. Binne trefafstand. 
12:28:00nm.
Die telling is 18-9 in SA se guns. 
12:27:39nm.
Pollard voeg drie punte by met 'n strafdoel.
12:26:51nm.
Die Bokke kry 'n strafskop. 
12:24:59nm.
Farrell se skop is mis.
12:24:02nm.
Farrell mik weer pale toe. 
12:23:25nm.
Die Engelse kry nog 'n strafskop.
12:22:09nm.
Die telling is 15-9 in die Bokke se guns. 
12:21:48nm.
Farrell voeg drie punte by met 'n strafdoel.
12:21:08nm.
Farrell lê aan pale toe. 
12:20:29nm.
Hierdie keer kry die Engelse 'n strafskop by 'n skrum. 
12:19:56nm.
Henry Slade is op vir Ford. Farrell skuif na losskakel.
12:17:59nm.
Weer 'n strafskop by 'n skrum. 
12:17:06nm.
Pieter-Steph kry omgekeerde besit.