Springbokke: Willie le Roux, Cheslin Kolbe, Lukhanyo Am, Damian de Allende, Makazole Mapimpi, Handré Pollard, Faf de Klerk, Duane Vermeulen, Pieter-Steph du Toit, Siya Kolisi (k), Lood de Jager, Eben Etzebeth, Frans Malherbe, Bongi Mbonambi, Beast Mtawarira. PLAASVERVANGERS: Malcolm Marx, Steven Kitshoff, Vincent Koch, RG Snyman, Franco Mostert, Francois Louw, Herschel Jantjies, Frans Steyn.

Italië: Matteo Minozzi, Tommaso Benvenuti, Luca Morisi, Jayden Hayward, Michele Campagnaro, Tommaso Allan, Tito Tebaldi, Sergio Parisse (k), Jake Polledri, Braam Steyn, Dean Budd, David Sisi, Simone Ferrari, Luca Bigi, Andrea Lovotti. PLAASVERVANGERS: Federico Zani, Nicola Quaglio, Marco Riccioni, Alessandro Zanni, Federico Ruzza, Sebastian Negri, Callum Braley, Carlo Canna.

* Vir die TeamTalk-kommentaar oor dié wedstryd, klik op die Kommentaar-hofie hierbo.

* Klik hier en kyk ál die hoogtepunte van die Wêreldbeker-rugby op Showmax. 


    2020-02-29 13:11:23
    01:52:37nm.
    Nou ja toe, dankie vir die saamkuier. Ons maak weer so. 
    01:49:10nm.
    Dit het teen die einde gelyk of Kolbe ongemak verduur met sy enkel. Hopelik is dit nie te ernstig nie. 
    01:48:26nm.
    Die Springbokke wen met 49-3. 
    01:46:17nm.
    Pollard stoot die bal regs van die pale verby, wat beteken dat SA 'n 50-tal mis. 
    01:45:09nm.
    Marx duik oor in die doodsnikke. 
    01:40:35nm.
    Die telling is 44-3 met so twee minute se speeltyd oor.
    01:38:41nm.
    RG Snyman duik oor!
    01:29:28nm.
    Die telling is nou 39-3 en die Bokke sal seker hul oë op 'n 50-tal hê.
    01:28:47nm.
    Hierdie is 'n drieëfees soos min. 
    01:27:44nm.
    Mapimpi druk ook!
    01:24:08nm.
    Francois Louw is op vir Vermeulen. 
    01:20:37nm.
    Herschel Jantjies is op in Faf de Klerk se plek. 
    01:19:26nm.
    Die telling is nou 32-3, met so 20 minute se speeltyd oor. 
    01:18:55nm.
    Pollard voeg twee punte by met die doelskop. 
    01:18:31nm.
    Italië is nou beslis geknak. 
    01:17:57nm.
    Am druk ook nou nadat hy onderskep. 
    01:12:17nm.
    Die telling is nou 25-3. 
    01:11:58nm.
    Pollard is onsuksesvol met die doelskop. 
    01:10:29nm.
    Kolbe druk weer!
    01:09:03nm.
    Hy voeg drie punte by. Die telling is nou 20-3. 
    01:08:38nm.
    Pollard lê aan. 
    01:08:27nm.
    SA kry 'n strafskop binne trefafstand.  
    01:02:37nm.
    Die skeidsregter beslis dat dit nie 'n drie is nie. 
    01:01:29nm.
    Pieter-Steph du Toit druk!
    12:59:49nm.
    Italië se stut Andrea Lovotti word met 'n rooikaart van die veld gestuur. 
    12:57:54nm.
    Hy ontvang mediese behandeling op die veld. 
    12:57:33nm.
    Daar is 'n baie gevaarlike duikslag op Vermeulen uitgevoer. 
    12:54:19nm.
    Pollard skop af. 
    12:52:55nm.
    Die spelers is terug op die veld. 
    12:52:39nm.
    Wat sal Rassie Erasmus se boodskap aan sy spelers gewees het gedurende rustyd?
    12:40:49nm.
    Staan net so, ek is nou weer terug. 
    12:39:39nm.
    Die Bokke lyk goed met die bal in die hand en lyk of hulle fisiek oorheers. 
    12:39:09nm.
    Wat dink jy van die eerste helfte?
    12:38:53nm.
    Die telling is 17-3 in die Bokke se guns. 
    12:38:36nm.
    Dit is nou rustyd. 
    12:29:29nm.
    Italië sukkel om deur die Bokke se verdediging te kom. 
    12:23:53nm.
    Die telling is nou 17-3. 
    12:23:28nm.
    Pollard voeg twee punte by. 
    12:22:46nm.
    Bongi Mbonambi druk ná 'n skitterende rolmaalbeweging. 
    12:22:00nm.
    Die Bokke druk hul tweede drie. 
    12:20:15nm.
    Die telling is steeds 10-3 met so 15 minute se speeltyd in die eerste helfte oor. 
    12:15:43nm.
    Kan die Springbokke se verdediging hou?
    12:15:22nm.
    Italië boer nou so vyf meter van die Bokke se doellyn. 
    12:12:06nm.
    Nog 'n Italiaanse voorryman verlaat die veld. 
    12:01:49nm.
    Die telling is nou 10-3.