Van Japan se skok-oorwinning teen Suid-Afrika in 2015 tot Jonny Wilkinson wat met 'n skepdoel vir Engeland die sege beklink het in die eindstryd teen Australië in 2003. Hier is vyf Wêreldbeker-oomblikke wat nie maklik vergeet sal word nie.