Die Springbokke het ná 'n droomjaar die belangrikste eerbewyse ingepalm toe Wêreldrugby Sondag sy sterre van die jaar in Tokio vereer het.

Rassie Erasmus is as die Afrigter van die Jaar aangewys nadat sy span die Wêreldbeker en Rugbykampioenskap gewen het, die Bokke is as die Span van die Jaar vereer en Pieter-Steph du Toit is as die Speler van die Jaar gekroon.


Meer volg.

TOKYO, JAPAN - NOVEMBER 03: The new World Champion
Die nuwe wêreldkampioene word op die verhoog verwelkom. Foto: Dave Rogers - World Rugby/World Rugby via Getty Images
TOKYO, JAPAN - NOVEMBER 03: 1995 winning South Afr
Francois Pienaar gesels met die Bokke se afrigter Rassie Erasmus. Foto: Dan Mullan - World Rugby/World Rugby via Getty Images
TOKYO, JAPAN - NOVEMBER 03: 1995 winning South Afr
Francois Pienaar gesels met die Bokke by die spoggeleentheid. Foto: Dan Mullan - World Rugby/World Rugby via Getty Images
TOKYO, JAPAN - NOVEMBER 03: 1995 winning South Afr
Die Engelse rugbyspan se afrigter, Eddie Jones, was ook daar. Foto: Dan Mullan - World Rugby/World Rugby via Getty Images
TOKYO, JAPAN - NOVEMBER 03: 1995 winning South Afr
Siya Kolisi en Francois Pienaar. Foto: Dan Mullan - World Rugby/World Rugby via Getty Images