Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Waugh gee Kallis allergrootste pluimpie
Jacques Kallis

Waugh het met die gewese Suid-Afrikaanse kaptein Ali Bacher oor krieketlegendes gepraat en nie geskroom om Kallis se naam te noem nie. Volgens Bacher het hy Waugh gevra of hy van alle tye bedoel.

“Sonder om te huiwer het Waugh ‘ja’ geantwoord,” het Bacher gister uit Londen gesê.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.