Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
VS Sportsterre: Hier is benoemdes

Die benoemdes in Volksblad se Vrystaat Sportsterre in vennootskap met die Universiteit van die Vrystaat 2016-’17 is hieronder. Die tydperk vir beoordeling was 1 September 2016 tot 31 Augustus 2017 (Volksblad) en 1 Oktober 2016 tot 30 September 2017 (UV). Om in aanmerking te kom moes sportlui internasionaal deelgeneem het. Sommiges is deur Volksblad én die UV benoem.

Volksblad: Sportsterre - seuns

Christopher Schreuder (rugby, Grey-kollege)
Gerald Coetzee (krieket, St. Andrew)
Philip Henning (tennis, Grey-kollege)
Rikus Pretorius (rugby, Grey-kollege)
Robbie le Roux (menseredding, Grey-kollege)
Raynard van Tonder (krieket, Grey-kollege)
Jannes Schlebusch (Grey-kollege, atletiek)
Wilco Nienaber (gholf, Grey-kollege)

UV: Senior Sportsterre

Tanya Mostert (netbal)
Michael Baiden (hokkie)
Sefako Mokhosoa (atletiek)

Volksblad: Senior Sportvroue

Carlyn Fischer (driekamp)
Jayme-Sue Vermaas (driekamp)
Maryka Holtzhausen (netbal)
Masabata Klaas (krieket)
Nicole Walraven (hokkie)

UV: Junior Sportsterre

Antonet Louw (hokkie)
Rewan Kruger (rugby)
Shindré-Lee Simmons (hokkie)
Kwenzokuhle Blose (rugby)
Raynard van Tonder (krieket)
Gertriana Retief (netbal)
Khanyisa Chawane (netbal)

Volksblad en UV: Senior Sportvroue

Karla Mostert (netbal)
Kesa Molotsane (atletiek)

Volksblad: Sportsterre met gestremdheid

Anton Swanepoel (para-driekamp)
Arina Nicolaisen (atletiek T38)
Dineo Mokhosoa (para-atletiek)
Louzanne Coetzee (atletiek T 11) en Khothatso Mokone (gids)
Nielbert Mostert (para-fietsry) en Carlyle Stewart (gids)

Volksblad: Sportsterre - meisies

Linge Steenkamp (tennis, Hoër Meisieskool Oranje)
Lizelle Beyleveld (skiet, Hoërskool Fichardtpark)
Mizan Viljoen (atletiek, Hoër Meisieskool Oranje)
Nita Scholtz (pluimbal, Hoërskool Jim Fouché)
Tharina van der Walt (atletiek, Hoërskool Jim Fouché)
Alex Klopper (Laser-Run, triathle, biathle, Laer Meisieskool Oranje; benoem deur Moderne Vyfkamp: Vrystaat)
Izané Louw (muurbal, Eunice High School)
Delien Kleinhans (tennis, Eunice High School)
Carien Sander (atletiek, Hoërskool Jim Fouché)

Volksblad: Senior Sportmans

Duanne Olivier (krieket)
Francois Venter (rugby)
David Miller (krieket)
Rilee Rossouw (krieket)
Raymond Rhule (rugby)
Oupa Mohoje (rugby)
Theunis de Bruyn (krieket)

Volksblad en UV: Senior Sportman

Wayde van Niekerk (atletiek)
Meer oor:  Uv  |  Volksblad  |  Vs Sportsterre  |  Toekennings
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.