Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Aktueel
Middagete met Piet de Jager
Die menslike verhaal boei my
’n Konfrontasie met sterflikheid smee eerlikheid, meen Piet de Jager: advokaat, digter, vertaler, orgidee-kweker en hoof-vervaardiger van die rolprente Roepman en Verraaiers. ’n Drang na gehalte, kuns en tydlose stories dryf sy projekte. Schalk Schoombie het ’n vissie saam met hom gaan eet.

Sy sonbruin gesig word sagkens omsoom met ’n sneeugrys boskasie en snorbaard.

Ons stap na Stephnie’s – “die beste visplek in Pretoria!” – en soek ’n stil geselshoekie uit. Die sjiek eetplek is dig teen die Atterbury-teater in Lynnwood Bridge, ’n ontwerpersdroom met sambrele wat by die vloerteëls pas, spierwit tafeldoeke en silwerware.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.