Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Aktueel
Aandete met Dana Snyman
Nostalgie ’n gevaarlike ding...
Hy is meer as ’n bekroonde rubriekskrywer, maar voer definitief nie ’n veldtog vir die Afrikaner nie, het die gewilde skrywer Dana Snyman vir Danie Marais gesê.
Dana Snyman. Skets: Hanlie Malan

Binne lyk die mense ook na bedrieglik eenvoudige stories met ’n kinkel aan die einde. Langs ons sit ’n middeljarige wit man en bruin vrou met twee wit kinders aan ’n tafel.

Hoe Dana self hier op Jacobsbaai beland het, sê hy, is eintlik ’n lang storie, maar hy gee my die beknopte, droë weergawe:

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.