Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Aktueel
KYK WEER: #OnlusteSA-Webinaar – Die plunderaars, die polisie en die politici – wat nou?

Suid-Afrika is in 'n krisis – dit het die geweld en onrus van die afgelope week duidelik gewys. Wat is die impak hiervan op ons land, en wat voorspel dit vir die toekoms?  Kyk hier weer na ons webinaar van Vrydag 16 Julie. 

Die paneellede is: Dr. Oscar van Heerden, politieke ontleder en adjunk-visekanselier van die Universiteit van Fort Hare, prof. Christi van der Westhuizen medeprofessor by die sentrum vir die bevordering van nierassigheid en demokrasie aan die Nelson Mandela-Universiteit, Christo van der Rheede, uitvoerende hoof van Agri SA en Theo Venter, politieke ontleder en konsultant by die besigheidskool van Noordwes-Universiteit.

Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se stemmeredakteur, is die gespreksleier.

Alle intekenare kan na die uitsending kyk, geen registrasie is nodig nie. 


MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.