Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Stemme
Brief: Afrikaans bestaan uit netwerk variëteite

Kaaps is maar net een van die vele variëteite wat gepraat word. Nie dat ek nie aan die Kaapse variëteit sy erkenning gee nie! Dié variëteit het immers bygedra tot die standaardisering van Afrikaans. Kaaps is so oud soos die kolonie. Dit het sy ontstaan in die 17de eeu gehad toe die Oosterse slawe Nederlands probeer praat het. Maar kom ons keer terug na vandag. Dit is geen geheim dat variëteite volgens klas verdeel word nie. Ons hoor so dikwels van Afrikaans van die “laer sosiale klasse” en Afrikaans van die “middelklas”. Deesdae maak die mense wat tot die “middelklas” behoort, hul kinders Engels groot, hoewel hul moedertaal Afrikaans is.

Wat presies beteken die nuwe pro-Kaaps vir die res van die variëteite? Dat hulle nie as belangrik genoeg beskou word nie?

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.