Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Briewe
100ste verjaardag was heuglike dag

Die Burger was so gaaf om ’n foto en berig oor ons niggie Kosie Pietersen se 100ste verjaardag op 4 Julie te plaas.

Die eeu oue dame het dit geniet om die berig oor haarself te lees en al kommentaar van haar kant was dat die ouderdom ’n mens anders laat lyk as toe jy jonk was.

Dit was vir ons as familie ’n heuglike geleentheid om saam met haar die groot dag te kon vier.

Groot dank aan Die Burger.

Meer oor:  Despatch  |  Brief  |  Lesersbrief  |  Lesers Sê
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.