Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Briewe
Dankie vir beskerming op land se kampusse

Groot klippe, bakstene en rotse reën op die polisie en veiligheidsbeamptes neer. Hulle beskerm eiendom, onskuldige studente en dosente op ons kampusse. Baie dankie vir hul beskerming onder lewensgevaarlike omstandighede.

Met die dekolonarisering van universiteite kan ek nie help om te wonder nie: Gaan mediese dokters nou vervang word deur toordokters en sangomas, en wat gaan mediese studente studeer?

Hoe gebeur dit dat die vandalistiese, rotsgooiende beweerde studente soveel publisiteit kry? Van die hardwerkende, groot meerderheid van studente hoor ons niks. Waar gaan dit eindig?

Meer oor:  Beskerming  |  Klippe  |  Polisie  |  Dankie  |  Kampusse  |  Studente
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.