SWART-VRYDAG-AANBOD! Betaal slegs R9,99 vir die eerste twee maande as jy nou ’n intekenaar word. Spring gou!
Briewe
Ja, Zille, moet uittree, maar . . .

Ja, kolonialisme het onreg gebring, maar ons het deesdae ook ’n groot probleem. 

Dit is egter asof die ANC die aandag daarvan, en dus sy leier, wil weglei.

Die Zuma-administrasie het politieke korrupsie en skande gebring, en toe Helen Zille haar mening lug, was die ANC gou om politieke munt daaruit te slaan. 

Ek glo ook dat Zille maar moet aftree, maar haar bydrae tot die politiek kan ook nie net geïgnoreer word nie. 

Meer oor:  Helen Zille  |  Montagu  |  Aftree
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.