Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Briewe
Natte het nie apartheid uitgevind

Die Nasionale Party-regering van 1948 was nie die uitvinders of ontdekkers van apartheid nie.

Dit het reeds lank voor die tyd bestaan en was die grondslag vir die swart/wit beleid van elke regering wat die NP-regering van 1948 opgevolg het.

Trouens, apartheid is in een of ander vorm in 1948 in verskillende dele van die wêreld toegepas.

’n Nieblanke persoon mag nie in 1948 aan die Britse Ope-gholftoernooi deelgeneem het nie.

Swart mense het ook nie stemreg in Amerika gehad nie. Tot met 1948 is ’n beleid van segregasie deurgaans gevoer, maar in die praktyk is die politieke aspekte grootliks op die lange baan geskuif.

Meer oor:  Briewe  |  Apartheid
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.