Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Briewe
Rubriek getuig van onkunde oor depressie

“Durf demone aan sonder brûe of pille” (4.7) deur Annelie Botes verwys. Ek maak ten sterkste beswaar teen die trant en suggestie deur die skrywer dat depressie en ander gemoedsteurnisse deur ledigheid veroorsaak kan word.

Duidelik het Botes geen benul van ’n ernstige siekte soos depressie nie, dat dit deur ’n chemiese wanbalans van die brein veroorsaak word en dat deur besig te bly geen jota of tittel sal bydra tot die herstelproses van ’n depressielyer nie.

Haar raad kan ook moontlik vir iemand met ’n ernstige hartkwaal aangebied word, naamlik, lig jou op, man, en raak besig, dit is al wat jy nodig het om jou hart gesond te maak! Loutere onsin!

Ek . . . hoop ek lees nooit weer sulke twak nie.

Meer oor:  Brackenfell  |  Brief  |  Lesersbrief  |  Lesers Sê
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.