Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Briewe
Wynand en Divan dra tot slagting by

Die donker uur van Springbok-rugby vereis rekenskap.

Wynand Claassen en Divan Serfontein se heksejag op die vorige afrigter is direk verantwoordelik vir die slagting van 8 Oktober 2016. Ek hoop die twee here besef dat hul oud-Bok-kapteine-inkwisisie teenoor Heyneke Meyer een van die bydraende faktore vir die huidige krisis is. Ek is seker dat die Bokke onder Meyer beter sou gedoen het. Maar nee, Wynand en Divan sink hom.

Ek wonder of die huidige afrigter ook ’n aanslag van hulle kan verwag? Terloops, Wynand, jou Bokke kon ook nie die All Blacks in 1981 klop nie.

Meer oor:  Wynand Claassen  |  Springbokke  |  Afrigter  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.