Welkom by Die Student!
Suid-Afrika se studente weet wat hulle wil hê en staan nie terug om hul menings te lug nie, selfs al is dit omstrede.
Netwerk24 is nou dié plek waar hulle in Afrikaans kan vertel hoe hulle oor die kwessies van die dag voel.
Is jy ‘n student en wil jy vir ons skryf? Stuur ‘n e-pos aan diestudent@netwerk24.com met jou voorstel.
Volg ons ook by @diestudent op Instagram!