Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Die Student
Digkuns Dinsdag: Agter die skerm
Agter die skerm tussen mense word ’n glimlag noodsaaklik, skryf Jerome Coetzee. Foto: Unsplash

Agter die skerm

Tussen mense

word ’n glimlag noodsaaklik

my lag kan oordromme bars

en agter die foon is dit net

ek en die spioen wat

weet ek stuur die verkeerde

emoji met

hande wat benat

is deur trane

Want somtyds voel ek

klein genoeg

om die gras te sien,

te hoor

groei

verby my

Jerome CoetzeeFoto: Verskaf

  • Jerome is ’n tweedejaar MA-student by UWK. Sy fokus is Afrofuturisme in Afrikaanse letterkunde. Hy woon tans in Bishop Lavis.
  • Menings is rubriekskrywers se eie en weerspieël nie noodwendig die van Netwerk24 nie.
  • Wonder jy waaroor studente praat? Lees meer meningstukke hier.
  • Volg ons op Instagram en Facebook

WIL JY VIR DIE STUDENT SKRYF? Maar jy wonder hoe dit werk? Kyk hierdie video:

Meer oor:  Die Student  |  Afrikaans  |  Stemme
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.