Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Die Student
KYK: Skrikkerig vir self-isolasie? Lisa met die rooi hare deel wenke!

Lisa met die rooi hare is terug met nóg 'n video vir Die Student: Dié keer met wenke vir hoe om sosiaal te bly terwyl ons almal mooi soet by die huis moet bly...

Lisa van Rooyen is 'n musiekbedryfstudent van Potchefstroom wat die afgelope paar maande duisende mense laat skaterlag het vir haar Boer soek 'n vrou-video's wat sy op Facebook, Instagram en YouTube gedeel het. Sy het ná elke episode elke ongemaklike oomblik ontleed (met 'n glas wyn in die hand!)

Met Boer soek 'n vrou verby, gaan Lisa vir tot middel April elke week 'n video vir Die Student  maak. Sy is al vier jaar 'n student en het lekker raad om te deel, van hoe om ekstra sakgeld uit jou ouers te kry tot hoe om vlerk te sleep voor Valentynsdag.

Kyk haar vorige videos vir Die Student hier:

Hoe om nie 'n vak te sleep nie

Hoe om te begroot soos 'n BCom-student:

Goedkoop ete-idees vir studente

Tips vir die koshuis

Vlerksleep 101

Life hacks vir studente

Meer oor:  Lisa Met Die Rooi Hare  |  Die Student  |  Studente  |  Mening
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.