Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Die Student
STUDENTE: Teken in op Netwerk24 teen 'n spesiale prys

Is jy ’n student en wil jy graag Netwerk24 lees?

Nou maak ons dit nóg goedkoper om die jongste nuus in Afrikaans te lees.

Kry twee maande gratis en betaal daarna net 50% van die normale prys vir 10 maande. Jy betaal dan net R49,50 per maand.

Dis mos nou ’n winskopie vir die beste nuus in Afrikaans én toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 streekkoerante, of hoe?

Studente aanbod

Wil jy inteken?

Klik hier om in te teken en vul jou besonderhede in.

Ons dienssentrum sal jou dan skakel om in te teken.

Algemene vrae:

  • Jy gaan deur middel van ’n debietorder betaal.
  • Jy het nie ’n kredietkaart nodig om in te teken nie.
  • Jy kan met ’n spaar- of tjekrekening inteken.
  • Dit beteken dat net R49,50 elke maand van jou rekening afgetrek word.
  • Jy kan enige tyd in die 10 maande kanselleer. Dit is nie ’n kontrak wat jy met ons teken nie.
  • Indien jy nie elke maand wil betaal nie, kan jy ook R495 op een slag betaal.

Het jy nog vrae?

Stuur ’n e-pos aan Veronique Dreyer by veronique.dreyer@24.com

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.