Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Stemme
Hawelose verhoudings
Wie is die bedelaar op die hoek? Hoe help ’n mens hom of haar? Neels Jackson het daaroor gesels met ds. Ryno Meyer van die NG gemeente Pierre van Ryneveld.

  •  Jesus sê in Matteus 25 as jy kos of water of klere of huisvesting gee aan iemand wat dit nie het nie, is dit so goed of jy dit vir Hom gedoen het; 
  • Die vroeë kerk het baie aandag gegee aan die weduwees en wese. Hulle het nie ’n stelsel gehad wat vir hulle sorg nie. Bedelaars is die wese en weduwees van ons tyd, het hy gedink; 
  •  Dis ’n saak van sosiale geregtigheid om uit jou oorvloed iets te deel met armes; en 
  • Dis so ’n opsigtelike probleem. By elke verkeerslig staan daar iemand wat zula (straattaal vir “bedel”). 

Meyer skud sy kop as hy vertel dat hy in ’n stadium elke week R100 kleingemaak het sodat hy vir bedelaars R5 of R10 in die hand kon stop. 

  • Noodverligting gee materiële goedere om onmiddellike nood te verlig. Daarin is die aandeel van die gewer 100% en die ontvanger s’n 0%; 
  •  Rehabilitasie help iemand herstel. Die hulpgewer en ontvanger dra elkeen 50% by; en 
  •  By ontwikkeling neem die ontvanger van hulp self verantwoordelikheid. Sy aandeel is 90% en die hulpgewer s’n net 10%. 

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.