.Die grootste militêre oefening sedert die einde van die Koue Oorlog word in die noordelike lente aanstaande jaar in Duitsland, Pole en die drie Baltiese staatjies gehou, het die Duitse ministerie van verdediging pas in ’n brief aan die parlementêre verdedigingskomitee laat weet.