Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Menings
Die internet onthou

Die digitale wêreld is lankal nie net meer ons inligtingshoofkwartier nie; dis ons uithang- en leefplek. Sosialemediaplatforms is daardie spasies waar party mense uit die bloute nuwe persoonlikhede aanneem en skielik beledigend en platvloers raak. Bedeesde mense word kordaat. Gewone mense kry superkragte en het skielik ’n opinie oor alles.

Loop lig sodat dit jou nie oorkom nie. In die alledaagse én die digitale wêreld is jy deursigtig en opreg. Orals is jy stylvol aanwesig as die Here se ambassadeur. Jy sit ’n hemelse wag voor jou tikvingers en foto’s. Jy beledig nie links en regs nie. In die digitale wêreld kuier jy op keurige maniere wat die Here eer en ander bemoedig. Wees jouself, maar onthou die internet onthou vir altyd en kan dinge teen jou hou. Die Here onthou ook. Wees dus versigtig. 

Meer oor:  Geloof  |  Sielsgoed
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.