Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Menings
Jesus het ánders gekyk

Politieke korrektheid is gewild, maar so ook politieke inkorrektheid. G’n wonder die wêreld is gepolariseerd nie. Die middelgrond is weg. Al wat oorbly, is “vir of teen”, met niks tussenin nie. Of is daar? Wel, daar is, indien jy anders kyk na mense. Leer by Jesus. Hy het ’n ander kyk gehad.

Hy was blind en doof vir gepolariseerde kategorieë soos rein en onrein, sondaar en godsdienstige, Jood en nie-Jood, ryk en arm. Jesus het almal as mense beskou wat tuishoort in God se nuwe familie. Daarom het sy gesprekke ander inhoude gehad. Die uitkomste hiervan was ewe verrassend. Sondaars het by Hom ’n nuwe tuiste gevind en onreines aanvaarding. “Niemand” het by Hom “iemand” geword. Jesus het ’n nuwe werklikheid tot stand gebring en nooi ons vandag nog na sy middelgrond

Meer oor:  Sielsgoed
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.