Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Menings
Manifesto vir 2021

’n Paar jaar gelede het ek vir myself ’n kort manifesto geskryf as koersaanduider vir my lewe op die Here se pad. In 2021 is dit steeds my doel om:

  • Christus met alles in my na te volg;
  • Goed te doen in Jesus se Naam sonder om ooit iets terug te verwag en daagliks vrygewig te leef;
  • Ander mense geestelik ryk te maak, al voel ek soms brandarm;
  • Deurlopend te leer by God, ander mense en by die lewe self;
  • Mense altyd met respek en deernis te behandel; en
  • Te doen wat reg is, sonder om alles vir almal te probeer wees en vrede te maak daarmee dat ek party mense sal teleurstel en nie aan almal se verwagting sal voldoen nie. 
Meer oor:  Stephan Joubert  |  Nuwe Jaar  |  Toekoms  |  2021  |  Manifesto
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.