Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Menings
Streef na Sy standaard

“Geld daar ’n ander standaard vir leraars wat droogmaak as vir die res van ons?” vra iemand. “Hoe bedoel jy?” vra ek. “Party geestelike leiers maak ’n gewoonte van droogmaak, word dan ligweg oor die vingers getik en gaan rustig aan,” antwoord sy. “Ons moet gedurig in die kerk hoor almal is gebroke en dat leraars ons uit hul gebrokenheid bedien. Ek is moeg daarvoor.

Ek wil deur mense onderrig word wat daarna streef om op Christus se standaard te leef.” Ons leef nie aldag soos wat die Here van ons verwag nie. Maar ons het geen reg om ons eie kwessies as ’n verskoning voor te hou nie. Christus roep almal op tot Sy hoë standaard. Ons verlaag nooit Sy roeping tot op die vlak van ons gebrokenheid nie. Ons leef om aan Sy verwagtinge te voldoen. Ons dien en verkondig Hom

Meer oor:  Sielsgoed
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.