Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Menings
Werk met positiwiteit

In 2016 het die navorsingsgroep Forrester 120 000 mense se tevredenheid met bekende maatskappye se produkte getoets. Daarna het hulle probeer vasstel hoe om diegene wat “diep ongelukkig” is, weer tevrede te stel.

Van die kerk tot by die werk kry omgekraptes altyd meer aandag as dié wat tevrede is. Maar hier’s ’n nuusflits: Om mense wat baie ontevrede is selfs net ’n bietjie meer tevrede te kry, vra 80% se inspanning, volgens Forrester.

Hierteenoor vra dit sowat 20% se inspanning om mense wat reeds tevrede is, na nog hoër vlakke te verskuif. In die kerk probeer ons ook te hard om beswaardes se menings en gedrag te verander, terwyl mense wat ernstig is om te groei in hul geloof, afgeskeep word. Doen dit andersom. Bou bereidwillige mense eerste op in hul geloof

Meer oor:  Sielsgoed  |  Positief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.