Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Alle kiesers behoort dié brief te lees

Graag wil ek Ben van Groot-Brakrivier net gelukwens met sy baie mooi brief (09.04). Ek dink elkeen wat beplan om op 8 Mei te stem behoort dit te lees.

Hy beskryf hoe verskillende lande ná baie moeilike tye weer reggekom het, maar vir ons land het hy ’n hele ander storie. Ek dink dit is uiters belangrik dat elkeen wat vir die ANC wil stem, die brief lees, en ek neem die vrymoedigheid om ’n gedeelte daarvan te herhaal:

“In 1994 erf ’n bevrydings­beweging, die ANC, ’n welvarende land genaamd Suid-Afrika – ’n land met goeie infrastruktuur, openbare ondernemings en dienste. Nywerhede werk voluit sonder stakings en meer word in nywerhede belê. Binne 25 jaar is alles tot niet en verwoes.”

Meer oor:  My Stem  |  Sa
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.